Funksies / Functions:

  • Vriende van Zoetendal Kuier-aand;
  • Dames Oggendtee;
  • Zoetendal Proe-aand;
  • Zoetendal Pretdraf & Fietsry;
  • L’Agulhas Hengelkompetisie;
  • Verskeidenheidskonsert;
  • Vlugbal kompetisie;
  • Somerkonsert.

Dux-leerder vir 2015:

Christo O'Kane - Dux-leerder vir 2015


Belangrike datums vir 2016 / Important dates for 2016:


 


Projekte… 

Projekte waarmee ons tans besig is:

  • Opgradering van kombuis;
  • Opgradering van badkamers;
  • Aanle van 'n groentetuin;
  • Oprigting van 'n watertenk vir die opgaar van reënwater;
  • Opgradering van klimraam.

Indien enige iemand wil bydra tot ons projekte kan julle gerus die skool kontak en met die sekretaresse praat.

Ons is 'n nie-winsgewende organisasie en kan die nodige kwitansies uitreik vir u bydrae.

Projects...

Projects we are currently working on: 

  • Upgrading of kitchen;
  • Upgrading of bathrooms;
  • Conveyance of a vegetable garden;
  • Erection of a water tank to collect rain water;
  • Upgrading of jungle gym.

If anyone wants to contribute to our projects they are welcome to contact the school and speak to the secretary.

We are a non-profit organization and can issue the necessary invoice for your donation.



Borge… / Sponsors...