Van 11 – 14 September het die Zoetendal Kombuis by NAMPO Kaap gewys wat gasvryheid regtig beteken. Met heerlike kos, ‘n fantastiese atmosfeer en entoesiastiese besoekers, was dit vier dae vol sukses en vreugde. Die heerlike weer het beslis ook bygedra tot die groot getalle besoekers wat by ons kombuis aangekom het om saam te...
Author: Zoetendal-Admin
Sportveld – Drome word waar!
Drome word waar! Zoetendal Akademie se jare lange droom om hulle eie sportgronde te besit is besig om vandag ‘n werklikheid te word. Die Kaap Agulhas Munisipaliteit het grond voorbereiding goedgekeur en die werk het reeds begin. Ons is werklikwaar opgewonde vir hierdie geskiedkundige moment en positiewe stap in the skool se groei proses! Ons...
"Sportveld – Drome word waar!"Read more
Proe-Aand ‘n reuse sukses!
Die jaarlikse Zoetendal Akademie Proe-Aand wat op Saterdag, 3 Augustus 2024, by die Struisbaai Dienssentrum plaasgevind het, was ‘n reuse sukses. Deelnemers en gaste het die aand terdee geniet, met elke klasgroep wat spoggerige disse uit ses verskillende lande voorgesit het. Die kos was soos altyd uit die boonste rakke, en die atmosfeer was lewendig...
Zoetendal Akademie Eer Die Gevallenes by Overberg Lugmag Basis
Deur die hele Suid-Afrikaanse Lugmag word daar jaarliks in Mei gedenkdiens gehou op al die basisse om diegene wat hul lewens gegee het in diens van ons land, te eer. Op Vrydag 17 Mei 2024 het ons Hoofseun Arthur Delport en Hoofdogter Shania Beetzke ‘n krans gelê by die Overberg Lugmag Basis se gedenkdiens namens...
Zoetendal Akademie verwelkom Mnr. Andre “Kulu” Cruywagen, Ons Nuwe Hoof!
Zoetendal Akademie verwelkom Mnr. Andre “Kulu” Cruywagen, Ons Nuwe Hoof! Zoetendal verwelkom met opgewondenheid Mnr. Andre “Kulu” Cruywagen as die nuwe leier van ons geliefde skool. Mnr. Cruywagen bring ‘n ryk geskiedenis van leierskap en toewyding aan die onderwys met hom, en ons is verheug om hom aan boord te hê. Mnr. Cruywagen, ‘n trotse...
"Zoetendal Akademie verwelkom Mnr. Andre “Kulu” Cruywagen, Ons Nuwe Hoof!"Read more
Zoetendal Akademie Pretwedloop 2023
Die jaarlikse Zoetendal Akademie Pretwedloop, wat op 26 Augustus plaasgevind het, het was ‘n oorweldigende sukses en het deelnemers en organiseerders met harte vol dankbaarheid en vreugde gelaat. Die gebeurtenis se klinkende triomf was te danke aan die saamgespanne pogings van borge, toegewyde skoolpersoneel, en die gemeenskap wat saamgekom het om dit ‘n gedenkwaardige dag...
"Zoetendal Akademie Pretwedloop 2023"Read more
Opwindende Proe-Aand By Suiderlig Dienssentrum Ten Bate Van Zoetendal Akademie
Struisbaai – Die atmosfeer was elektries en die reuke was verleidelik tydens die onlangse Zoetendal Akademie Proe-Aand.Hierdie jaar se tema, “Straat-kosse van die wêreld”, het besoekers laat smul aan lekkernye van regoor die wêreld. Met lande soos Mexiko, Indië, Thailand, Italië, Griekeland, Portugal en Spanje wat verteenwoordig is, het hierdie geurige aand ons smaakkliere verower....
"Opwindende Proe-Aand By Suiderlig Dienssentrum Ten Bate Van Zoetendal Akademie"Read more
Bou saam aan ons toekoms: Ondersteun ons skool se groei!
Geagte potensiële skenker, Ons is opgewonde om die bekendstelling van ons skool se Boufonds-veldtog aan te kondig, en ons het jou ondersteuning nodig! Ons visie is om ‘n leeromgewing te skep wat leerders inspireer en bemagtig om hul volle potensiaal te bereik. Ons staan egter voor ‘n groot uitdaging in die verskaffing van voldoende fasiliteite...
"Bou saam aan ons toekoms: Ondersteun ons skool se groei!"Read more
‘Creative Connections’ Exhibition: Uniting Art, Youth, and Community for a Charitable Cause
L’AGULHAS – Zoetendal Academy, our local school, is set to inspire the community with their upcoming art exhibition titled “Creative Connections.” This unique event, taking place from June 1 to June 3 at the L’Agulhas Dutch Reformed Church Hall, not only celebrates the collaborative artworks of professional artists and students but also serves as a...
"‘Creative Connections’ Exhibition: Uniting Art, Youth, and Community for a Charitable Cause"Read more
Leila Donald oppad na SA Skopboks Kampioenskappe 2023!
Opwindende nuus uit die wêreld van skopboks! Leila Donald, ‘n graad 7-leerling van Zoetendal Akademie in Agulhas, is vir die Suid-Afrikaanse Skopbokskampioenskap se 2023-span gekies. Leila neem volgende naweek in Ellisras deel en ons wens haar alle sterkte toe vir die toernooi. Leila oefen by die MMA Dragons-klub in Struisbaai, onder leiding van haar afrigter,...
"Leila Donald oppad na SA Skopboks Kampioenskappe 2023!"Read more