🎉 𝐁𝐚𝐢𝐞 𝐠𝐞𝐥𝐮𝐤 𝐚𝐚𝐧 𝐒𝐲𝐝𝐧𝐞𝐲 𝐃𝐚𝐧𝐢𝐞𝐥 – 𝐍𝐚𝐬𝐢𝐨𝐧𝐚𝐥𝐞 𝐊𝐚𝐦𝐩𝐢𝐨𝐞𝐧! 🥋 Ons is ongelooflik trots op Sydney Daniel in Graad 6, wat die afgelope naweek aan die SAKA Nasionale Skopboks Kampioenskappe in Newcastle deelgeneem het. Sydney het uitmuntend presteer deur twee silwer en een goue trofee te verower. Sy is nou die Suid-Afrikaanse kampioen in die...
Author: Zoetendal Akademie
Poste beskikbaar vir 2022
Zoetendal het die volgende poste beskikbaar vir Januarie 2022 Gr R en RR Opvoeder (dubbelmedium) Gr 5 Opvoeder (dubbelmedium) Vereistes Toepaslike onderwys kwalifikasies Geldige SACE sertifikaat Kennis en ondervinding met KABV- Kurrikulum Sluitingsdatum vir aansoeke: 15 November 2021 Stuur aansoeke en CV na: Vir Aandag: Die Skoolhoof / Zoetendal Akademie SBL Epos: zaoffice19@gmail.com Navrae: Die...
Zoetendal Akademie hou konsert by Suiderlig Dienssentrum
Op 5 September 2018 het Zoetendal Akademie se grondslagfasie vir die inwoners en belangstellendes van die Suiderlig Dienssentrm gaan konsert hou. Share Tweet Print Email Skype Facebook Messenger Source: Zoetendal Akademie hou konsert by Suiderlig Dienssentrum