Kuns & Kultuur
Ons leerders kry die geleentheid om deel te neem aan 'n groot verskeidenheid van kultuuraktiwiteite soos ACSV en die Sanlam kunskompetisie.
Baie van ons leerders vaar ook elke jaar uitstekend by die Overberg Eisteddfod, Conquesta Olimpiades en ons Redenaarskompetisie.
Kuns en sang word voltyds by die skool aangebied en al ons leerders neem ook jaarliks deel aan 'n skoolkonsert wat die hoogtepunt op ons kultuurkalender is.
You can’t use up creativity. The more you use, the more you have.
– Maya Angelou