Ontmoet die Zoetendal Span

Yolanda De Waal

Spesiale Ondervinding: Uitgebreide ondervinding in staat en privaat skole, insluitend alle grade tot matriek, behalwe graad 1 tot 3.

Motto: Leef voluit en met genot. Doen altyd jou bes met jou oë gerig op Jesus.

Yolanda De Waal

Skoolhoof | HOD (Senior Primêr) | Opvoeder vir Graad 4 & 5
Herman Oosthuizen

Spesiale Ondervinding: Swemonderrig, Noodhulp, Lewensredding, Houtwerk & Sweiswerk.

Motto: Om diensbaar te wees.

Herman Oosthuizen

Opvoeder vir Graad 6 & 7 | BA HOD BEd
Marie van Zyl

Spesiale Ondervinding: VOD Verdere Onderwysdiploma 2 jr in rekenaargesteunde Onderwys.

Motto: Moet nooit ‘n geleentheid laat verbygaan nie!

Marie van Zyl

Opvoeder vir Graad 3 | POD 3 Primêre Onderwysdiploma
Ninka Kok

Spesiale Ondervinding: Noodhulp; Bedien op Paarl Netbal bestuur 2015-2017; Netbal organiseerder 2014-2017.

Motto: “Be somebody who makes everybody feel like a Somebody” He has made everything Beautiful In its time. Ecc 3:11

Ninka Kok

Opvoeder vir Graad 2 | B.Ed Voorskool en grondslagfase
Annuscka Matthee

Motto: Die lewe is onseker, eet eerste jou nagereg.

Annuscka Matthee

Opvoeder vir Graad 1 | B.Ed Grondslagfase
Esmie Kühn

Spesiale Ondervinding: 41 jaar onderwys ervaring in Grondslagfase en Remediering werk. Ervaring met Kuns, Modeparade en Konsert.

Motto: Maak die beste gebruik van elke geleentheid; Reik na die sterre maar hou jou voete op die grond met God se help.

Esmie Kühn

Opvoeder vir Graad RR - R | POS, H.O.D Preprimer | DOSK Remediering & Gespesialiseerde onderig
Scroll to top