Blog

Open post

Geskiedkundige ooreenkoms verseker blink toekoms vir Zoetendal Akademie

BREDASDORP / KAAP AGULHAS โ€“ Die toekoms van die leerders van Zoetendal Akademie lyk vanjaar helderder as ooit tevore na โ€™n geskiedkundige mylpaal op 29 Julie 2026 amptelik bereik is. Nรก โ€™n jaar van intense onderhandelinge, noukeurige beplanning en die opstel van kontrakte, is die grondoordrag tussen die Kaap Agulhas Munisipaliteit en die NPO van...

Open post

๐ŸŽ‰ ๐๐š๐ข๐ž ๐ ๐ž๐ฅ๐ฎ๐ค ๐š๐š๐ง ๐’๐ฒ๐๐ง๐ž๐ฒ ๐ƒ๐š๐ง๐ข๐ž๐ฅ โ€“ ๐๐š๐ฌ๐ข๐จ๐ง๐š๐ฅ๐ž ๐Š๐š๐ฆ๐ฉ๐ข๐จ๐ž๐ง! ๐Ÿฅ‹ Ons is ongelooflik trots op Sydney Daniel in Graad 6, wat die afgelope naweek aan die SAKA Nasionale Skopboks Kampioenskappe in Newcastle deelgeneem het. Sydney het uitmuntend presteer deur twee silwer en een goue trofee te verower. Sy is nou die Suid-Afrikaanse kampioen in die...

Open post

Zoetendal Akademie se atlete blink uit by Suidpunt Atletiek

Zoetendal Akademie se atlete blink uit by Suidpunt Atletiek Bredasdorp โ€“ Zoetendal Akademie se atlete het op Vrydag, 31 Januarie 2025, aan die Suidpunt Atletiekbyeenkoms in Bredasdorp deelgeneem en met indrukwekkende prestasies gespog. Hierdie talentvolle groep leerders het hul beste gegee en vyf van hulle het deurgedring na die Overberg Atletiekbyeenkoms wat op 15 Februarie...

Open post

Sportveld – Drome word waar!

Drome word waar! Zoetendal Akademie se jare lange droom om hulle eie sportgronde te besit is besig om vandag ‘n werklikheid te word. Die Kaap Agulhas Munisipaliteit het grond voorbereiding goedgekeur en die werk het reeds begin. Ons is werklikwaar opgewonde vir hierdie geskiedkundige moment en positiewe stap in the skool se groei proses! Ons...

"Sportveld – Drome word waar!"Read more

Open post

Proe-Aand ‘n reuse sukses!

Die jaarlikse Zoetendal Akademie Proe-Aand wat op Saterdag, 3 Augustus 2024, by die Struisbaai Dienssentrum plaasgevind het, was โ€˜n reuse sukses. Deelnemers en gaste het die aand terdee geniet, met elke klasgroep wat spoggerige disse uit ses verskillende lande voorgesit het. Die kos was soos altyd uit die boonste rakke, en die atmosfeer was lewendig...

Open post

Zoetendal Akademie verwelkom Mnr. Andre “Kulu” Cruywagen, Ons Nuwe Hoof!

Zoetendal Akademie verwelkom Mnr. Andre “Kulu” Cruywagen, Ons Nuwe Hoof! Zoetendal verwelkom met opgewondenheid Mnr. Andre “Kulu” Cruywagen as die nuwe leier van ons geliefde skool. Mnr. Cruywagen bring ‘n ryk geskiedenis van leierskap en toewyding aan die onderwys met hom, en ons is verheug om hom aan boord te hรช. Mnr. Cruywagen, ‘n trotse...

"Zoetendal Akademie verwelkom Mnr. Andre “Kulu” Cruywagen, Ons Nuwe Hoof!"Read more

Open post

Zoetendal Akademie Pretwedloop 2023

Die jaarlikse Zoetendal Akademie Pretwedloop, wat op 26 Augustus plaasgevind het, het was ‘n oorweldigende sukses en het deelnemers en organiseerders met harte vol dankbaarheid en vreugde gelaat. Die gebeurtenis se klinkende triomf was te danke aan die saamgespanne pogings van borge, toegewyde skoolpersoneel, en die gemeenskap wat saamgekom het om dit ‘n gedenkwaardige dag...

"Zoetendal Akademie Pretwedloop 2023"Read more

Open post

Opwindende Proe-Aand By Suiderlig Dienssentrum Ten Bate Van Zoetendal Akademie

Struisbaai – Die atmosfeer was elektries en die reuke was verleidelik tydens die onlangse Zoetendal Akademie Proe-Aand.Hierdie jaar se tema, “Straat-kosse van die wรชreld”, het besoekers laat smul aan lekkernye van regoor die wรชreld. Met lande soos Mexiko, Indiรซ, Thailand, Italiรซ, Griekeland, Portugal en Spanje wat verteenwoordig is, het hierdie geurige aand ons smaakkliere verower....

"Opwindende Proe-Aand By Suiderlig Dienssentrum Ten Bate Van Zoetendal Akademie"Read more

Scroll to top