Future leaders start here.

Welcome to Zoetendal Academy, an independent school located at the beautiful Southernmost tip of Africa. Zoetendal Academy is a Christian, dual-medium, multi-grade school for learners from Grade RR to Grade 7.

We strive to provide education in an open, spontaneous, happy, yet disciplined environment. Zoetendal learners (or Zoeties), leave the school as considerate, respectful and well-rounded individuals who can confidently find their place in society.

Zoetendal Akademie/Academy
Kwaliteit Opvoeding van Graad RR tot Graad 7

Wat maak Zoetendal Akademie anders as ander skole?

Om so naby aan die see en die natuur te wees is beslis 'n trekpleister vir mense van alle ouderdomsgroepe, maar ons het die ongelooflike voorreg om vir die leerders van Zoetendal Akademie 'n omgewing te kan skep waar hulle veilig en sorgvry kan skoolgaan en buite speel, waar hulle op 'n warm somersdag kaalvoet kan skool toe gaan en al die ongelooflike wonders van die natuur rondom hulle kan beleef en geniet. In kleiner klasgroepe geniet kinders individuele aandag, kinders neem aan alles deel en word op hierdie manier gelei tot geballanseerde mense met 'n goeie selfbeeld en 'n gevoel van eiewaarde.

Upcoming Events

Join us at our next Fundraising Event!

For more information email admin@zoetendalakademie.co.za or
phone +27 28 435 6556

Zoetendal Opedag/ Open Day
Zoetendal Academy Testimony
Scroll to top