Deur die hele Suid-Afrikaanse Lugmag word daar jaarliks in Mei gedenkdiens gehou op al die basisse om diegene wat hul lewens gegee het in diens van ons land, te eer. Op Vrydag 17 Mei 2024 het ons Hoofseun Arthur Delport en Hoofdogter Shania Beetzke ‘n krans gelê by die Overberg Lugmag Basis se gedenkdiens namens...
Category: Arts & Culture
Zoetendal Akademie hou konsert by Suiderlig Dienssentrum
Op 5 September 2018 het Zoetendal Akademie se grondslagfasie vir die inwoners en belangstellendes van die Suiderlig Dienssentrm gaan konsert hou. Share Tweet Print Email Skype Facebook Messenger Source: Zoetendal Akademie hou konsert by Suiderlig Dienssentrum
Zoetendal GrR’e se puik prestasies behaal Cum Laude by Eisteddfod
Op die foto is agter: Miquel McLaren, Lize Reynolds, Joshua Kettles en Ané Donald Voor: Sydney Daniel, Rikus Stelma, Bethelou Badenhorst van Tonder, Annabelle Timewell. Die Gr. R’e van Zoetendal Akademie het deelgeneem aan die Overberg Eisteddfod. Hul het so pragtig presteer dat elkeen van hulle ‘n Cum Laude-sertifikaat ontvang het. Share Tweet Print...
"Zoetendal GrR’e se puik prestasies behaal Cum Laude by Eisteddfod"Read more