Zoetendal Akademie se atlete blink uit by Suidpunt Atletiek Bredasdorp – Zoetendal Akademie se atlete het op Vrydag, 31 Januarie 2025, aan die Suidpunt Atletiekbyeenkoms in Bredasdorp deelgeneem en met indrukwekkende prestasies gespog. Hierdie talentvolle groep leerders het hul beste gegee en vyf van hulle het deurgedring na die Overberg Atletiekbyeenkoms wat op 15 Februarie...