Op Saterdag 8 Mei het ons die Struisbaai Huismark hier by ons skool aangebied. Dit was ‘n reuse sukses! Na baie wik en weeg met die vorige week se swaar reën het ons tog besluit om voort te gaan. Vroeg oggend was ons sommer baie opgewonde toe die sonnetjie sy kop deur die wolke steek...
"Struisbaai Huismark is ‘n reuse sukses!"Read more