Dr Serahni Symington kom gesels oor tegnologie!

Dr Seranhi Symington het ‘n PhD in Sielkunde met ‘n navorsingsfokus op die adolessent sosialiseringspatrone en impak wat nuwe tegnologiese ontwikkelinge op hulle het. Kom luister gerus saam op Donderdag 23 Junie om 18h30 by die skool.

 

Scroll to top