Open post

Geskiedkundige ooreenkoms verseker blink toekoms vir Zoetendal Akademie

BREDASDORP / KAAP AGULHAS โ€“ Die toekoms van die leerders van Zoetendal Akademie lyk vanjaar helderder as ooit tevore na โ€™n geskiedkundige mylpaal op 29 Julie 2026 amptelik bereik is. Nรก โ€™n jaar van intense onderhandelinge, noukeurige beplanning en die opstel van kontrakte, is die grondoordrag tussen die Kaap Agulhas Munisipaliteit en die NPO van...

Open post

๐ŸŽ‰ ๐๐š๐ข๐ž ๐ ๐ž๐ฅ๐ฎ๐ค ๐š๐š๐ง ๐’๐ฒ๐๐ง๐ž๐ฒ ๐ƒ๐š๐ง๐ข๐ž๐ฅ โ€“ ๐๐š๐ฌ๐ข๐จ๐ง๐š๐ฅ๐ž ๐Š๐š๐ฆ๐ฉ๐ข๐จ๐ž๐ง! ๐Ÿฅ‹ Ons is ongelooflik trots op Sydney Daniel in Graad 6, wat die afgelope naweek aan die SAKA Nasionale Skopboks Kampioenskappe in Newcastle deelgeneem het. Sydney het uitmuntend presteer deur twee silwer en een goue trofee te verower. Sy is nou die Suid-Afrikaanse kampioen in die...

Open post

Sportveld – Drome word waar!

Drome word waar! Zoetendal Akademie se jare lange droom om hulle eie sportgronde te besit is besig om vandag ‘n werklikheid te word. Die Kaap Agulhas Munisipaliteit het grond voorbereiding goedgekeur en die werk het reeds begin. Ons is werklikwaar opgewonde vir hierdie geskiedkundige moment en positiewe stap in the skool se groei proses! Ons...

"Sportveld – Drome word waar!"Read more

Open post

Proe-Aand ‘n reuse sukses!

Die jaarlikse Zoetendal Akademie Proe-Aand wat op Saterdag, 3 Augustus 2024, by die Struisbaai Dienssentrum plaasgevind het, was โ€˜n reuse sukses. Deelnemers en gaste het die aand terdee geniet, met elke klasgroep wat spoggerige disse uit ses verskillende lande voorgesit het. Die kos was soos altyd uit die boonste rakke, en die atmosfeer was lewendig...

Open post

Opwindende Proe-Aand By Suiderlig Dienssentrum Ten Bate Van Zoetendal Akademie

Struisbaai – Die atmosfeer was elektries en die reuke was verleidelik tydens die onlangse Zoetendal Akademie Proe-Aand.Hierdie jaar se tema, “Straat-kosse van die wรชreld”, het besoekers laat smul aan lekkernye van regoor die wรชreld. Met lande soos Mexiko, Indiรซ, Thailand, Italiรซ, Griekeland, Portugal en Spanje wat verteenwoordig is, het hierdie geurige aand ons smaakkliere verower....

"Opwindende Proe-Aand By Suiderlig Dienssentrum Ten Bate Van Zoetendal Akademie"Read more

Open post

‘Creative Connections’ Exhibition: Uniting Art, Youth, and Community for a Charitable Cause

L’AGULHAS – Zoetendal Academy, our local school, is set to inspire the community with their upcoming art exhibition titled “Creative Connections.” This unique event, taking place from June 1 to June 3 at the L’Agulhas Dutch Reformed Church Hall, not only celebrates the collaborative artworks of professional artists and students but also serves as a...

"‘Creative Connections’ Exhibition: Uniting Art, Youth, and Community for a Charitable Cause"Read more

Open post

Leila Donald oppad na SA Skopboks Kampioenskappe 2023!

Opwindende nuus uit die wรชreld van skopboks! Leila Donald, ‘n graad 7-leerling van Zoetendal Akademie in Agulhas, is vir die Suid-Afrikaanse Skopbokskampioenskap se 2023-span gekies. Leila neem volgende naweek in Ellisras deel en ons wens haar alle sterkte toe vir die toernooi. Leila oefen by die MMA Dragons-klub in Struisbaai, onder leiding van haar afrigter,...

"Leila Donald oppad na SA Skopboks Kampioenskappe 2023!"Read more

Potjiekoskompetisie ten bate van Zoetendal Akademie, Agulhas

Dit gaan kook net anderkant Spookdraai in Agulhas op Saterdag, 5 Maart. Kom deel in die pret en proe by die potjiekoskompetisie ten bate van Zoetendal Akademie. Hierdie laerskool aan die suidpunt van Afrika vier vanjaar hulle 25ste bestaansjaar en die hele familie is welkom om die dag by die kampeerterrein aan Agulhas se seefront...

"Potjiekoskompetisie ten bate van Zoetendal Akademie, Agulhas"Read more

Scroll to top